Modulekode | OML 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die verhouding tussen globale intellektuele bewegings en die plaaslike debat. Die waardering van huidige ontwerpproduksie en die vestiging van identiteit deur ontwerp. Aanbieding is programspesifiek. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | OML 310 GS |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Argitektuur |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App